Pous Pius VI | |
---|---|
Geboortenaam | Giovanni Angelo Braschi |
Pontifikaat begin | 15 Februarie 1775 |
Pontifikaat eindig | 29 Augustus 1799 |
Voorganger | Clemens XIV |
Opvolger | Pius VII |
Gebore | 25 Desember 1717 Cesena, Kerklike Staat |
Sterf | 29 Augustus 1799 Valence, Frankryk |
Ander pouse genaamd Pius |
Pius VI was die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 24 jaar, 6 maande en 15 dae, van 1775 tot 1799. Gedurende sy lang pontifikaat het hy te doen gekry met die Franse Rewolusie en die opkoms van Napoleon.